Beesbestuurder
Newcastle, Kwazulu Natal, South AfricaRemoteFull-time
AI Summary
The Beesbestuurder leads and manages a beekeeping operation, overseeing colony health, grazing, feeding, reproduction, record-keeping, and efficient resource use to optimize production.
About this role
Beesbestuurder
ALS Beefmasters, Newcastle, KwaZulu Natal wag op aansoeke van ervare individue met ‘n liefde vir Beesboerdery.
- Kuddebestuur
- Kuddegesondheid
- Weidingsbestuur
- Voeding
- Reproduksie
- Voerkraalbestuur
- Rekordhouding
- Effektiewe arbeidsbenutting
- Algemene instandhouding
- Bereiking van optimale produksie
- Brandbestuur
- Administrasie
Qualifications
- Minimum 5 jaar toepaslike ondervinding in alle aspekte van die bestuur van n kudde.
- Effektiewe kommunikasie en bestuur van Zoeloe veewagters.
- Rybewys vir ligte voertuie.
- Basiese tegniese- / meganiese aanleg.
- Deeglike kennis van instandhouding.
- Netheid en trots in jouself en werksomgewing.
- Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede en organiseringvermoë.
Additional Information
- Dui aanduiding op jou CV dat jy aansoek doen vir die Beesbestuurderspos.
- Doen vir hierdie pos aansoek deur CV op die platvorm te laai.
- Sluitingsdatum: 6 Desember 2021.
- Maatskappy mag poste na eie diskresie verval.
- Indien u nie binne twee weke vanaf die sluitingsdatum 'n antwoord ontvang het nie, was u aansoek heel waarskynlik onsuksesvol.
- Diensaanvaarding: 1 Januarie 2022 of vroeër.
- Markverwante salaris eie aan die bedryf, gratis behuising en 'n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied.
Skills
Basic Mechanical AptitudeBeekeepingFeed And NutritionGrazing ManagementHive ManagementMaintenanceRecord KeepingVehicle Operation
Explore related jobs
More jobs at ALS Group
Browse these categories
Market data for this role
All reports →- SeriesRole reportsOne role family at a time: how many openings, what changed this week, who is hiring, what it pays.
- SeriesSalary reportsWhat employers publish in job postings, by level and workplace. Not self-reported pay.
- Market overviewState of tech hiring, September 2026: up 4.8%Tech hiring rose 4.8% month over month in September 2026, with 411,122 new listings. Customer support and account executive roles led the growth.